Madelein Rust


Born
South Africa
Website

Genre


Madelein Rust se liefde vir die geskrewe woord begin in die klein skoolbiblioteek van Brandwag Primêr in Bloemfontein, waar sy pousetye die een boek na die ander verslind. Sy slyp haar skrywerstande reeds op skool, waar sy uitblink in stelwerk en opstelkompetisies. As jong ma sluit sy aan by die Bloemfonteinse Skrywersvereniging, waar sy ’n aantal pryse wen in die vereniging se jaarlikse skrywerskompetisie vir amateurskrywers.

Sy waag haar hand aan romantiese kortverhale, en haar twee pogings in dié genre, Tango in die Kuberruim en Skarlakenvrou, verskyn in Huisgenoot. Een van haar kortverhale, Joy, verskyn in Bateleur Boeke se In ’n Neutedop, gevolg deur Die dag toe oom Willem geval het in Maskew Miller Longman se Literary Awards Edition p
...more

Average rating: 4.13 · 461 ratings · 68 reviews · 9 distinct worksSimilar authors
Monstersaad

4.15 avg rating — 98 ratings — published 2015 — 2 editions
Rate this book
Clear rating
Die 13de Kaart

4.10 avg rating — 81 ratings — published 2014 — 4 editions
Rate this book
Clear rating
Lam ter slagting

4.22 avg rating — 54 ratings2 editions
Rate this book
Clear rating
Bloedlyn

4.20 avg rating — 59 ratings4 editions
Rate this book
Clear rating
Moordhuis

4.31 avg rating — 58 ratings4 editions
Rate this book
Clear rating
Doodsengel

4.17 avg rating — 46 ratings — published 2019 — 4 editions
Rate this book
Clear rating
My Naam is Legio

3.55 avg rating — 47 ratings — published 2020 — 3 editions
Rate this book
Clear rating
Kanker Schmanker!

4.67 avg rating — 12 ratings — published 2019 — 3 editions
Rate this book
Clear rating
In die Mark vir Liefde & Th...

by
3.83 avg rating — 6 ratings — published 2017 — 2 editions
Rate this book
Clear rating
More books by Madelein Rust…

Upcoming Events

No scheduled events. Add an event.



Is this you? Let us know. If not, help out and invite Madelein to Goodreads.