Trisa Hugo's Reviews > ʼn Huis vir Ester

ʼn Huis vir Ester by Carol Campbell
Rate this book
Clear rating

by
5680180
's review

really liked it

As jy jou hart gebreek wil hê, lees hierdie boek. Tog is dit die realeit, ek sien dit daagliks om my. Ek ken die Esters, die Katjies, die Nevilles. Deurie genade ken ek nie 'n mister Louis nie! Dit is die verhaal van soveel mense, van sukkel met behuising, sukkel met oorlewing, armoede, drankmisbruik. Tog verval die skrywer nooit in die verromantisering óf sensasiesoek daarvan nie. Sy vertel bloot die storie soos dit is
1 like · flag

Sign into Goodreads to see if any of your friends have read ʼn Huis vir Ester.
Sign In »

Reading Progress

Started Reading
July 7, 2020 – Shelved
July 7, 2020 – Finished Reading

No comments have been added yet.