Goodreads helps you keep track of books you want to read.
Start by marking “Die seuns van Bird Island: 'n Skokkende onthulling uit die hard van die NP-regering” as Want to Read:
Die seuns van Bird Island: 'n Skokkende onthulling uit die hard van die NP-regering
Enlarge cover
Rate this book
Clear rating
Open Preview

Die seuns van Bird Island: 'n Skokkende onthulling uit die hard van die NP-regering

3.59  ·  Rating details ·  27 ratings  ·  7 reviews
Dit is die laat tagtigerjare. Ernstige aantygings teen drie prominente NP-ministers doen die ronde. Een van die drie is, naas die staatshoof, die magtigste man in Suid-Afrika. 'n Waagmoedige polisieman en 'n vreeslose joernalis ondersoek die gerugte dat jong seuns op 'n eiland aan die kus van Port Elizabeth misbruik word. Mark Minnie en Chris Steyn kom onafhanklik van meka ...more
Kindle Edition, 194 pages
Published July 25th 2018 by Tafelberg
More Details... edit details

Friend Reviews

To see what your friends thought of this book, please sign up.

Reader Q&A

To ask other readers questions about Die seuns van Bird Island, please sign up.

Be the first to ask a question about Die seuns van Bird Island

This book is not yet featured on Listopia. Add this book to your favorite list »

Community Reviews

Showing 1-53
3.59  · 
Rating details
 ·  27 ratings  ·  7 reviews


Filter
 | 
Sort order
Anne-Marie
Aug 09, 2018 rated it liked it
Ek weet nie hoe om hierdie boek te "rate" nie. Hoe kan 'n mens sê jy het van so 'n boek gehou? Die boek is egter so geskryf dat dit maklik lees en mens boei tot die laaste bladsy. Is dit die waarheid? Dit sal my nie verbaas nie. Mag het nog meesal mense korrup gemaak en hier was een van die magtigste mans oënskynlik betrokke. Ek hoop dat die waarheid sal uitkom, want die slagoffers verdien om gehoor te word. Wat ek wel glo, is dat die ou NP regering erge misdade gepleeg het in die naam van staat ...more
Melt Olckers
Sep 01, 2018 rated it really liked it
Tip van die ysberg

Stadig kom die waarheid uit. Hopelik sal meer mense na vore kom oor die misdade van die apartheid regering. M
Trisa Hugo
Aug 14, 2018 rated it it was ok
Twee sterre klink min om vir 'n boek te gee wat ek tot op die einde gelees het. Ek het egter gekyk waarvoor staan elke ster, en 3 *** sou beteken "I liked it". Daarom 2**, "It was OK".

Dit sou arrogant van my wees om my opinie oor die egtheid van die beweringe in hierdie boek uit te spreek, veral vandag wat dit ook bekend gemaak is dat die skrywer, Mark Minnie, homself vermoedelik om die lewe gebring het, maar daar ook deur 'n gerekende joernalis, Marianne Tham gevra word: “’n Mens wil nie bespie
...more
Niekie Bushby
Nov 04, 2018 rated it liked it
Shelves: 2018
Insiggewend
Philip Van Dalen
Aug 10, 2018 rated it really liked it
Hierdie is net die begin, vermoed daar gaan baie mense na vore kom, en die waarheid gaan uitkom, die skokkende waarheid
Quinton
Aug 23, 2018 rated it it was amazing
👏👏👏 R.I.P. Mark Minnie
Annette
rated it liked it
Aug 27, 2018
jacobie botha
rated it it was amazing
Nov 06, 2018
bita rossouw
rated it really liked it
Aug 12, 2018
Francoise Steynberg
rated it liked it
Nov 11, 2018
Michele Pretorius
rated it it was amazing
Aug 22, 2018
Adele Vorster
rated it it was amazing
Aug 24, 2018
Yolandie Stander
rated it it was ok
Dec 14, 2018
Antoinette
rated it it was amazing
Aug 30, 2018
Annette Myburgh
rated it liked it
Aug 19, 2018
Lynn
rated it liked it
Aug 26, 2018
Melanie Gous
rated it it was amazing
Aug 20, 2018
Ivor Swartz
rated it liked it
Sep 20, 2018
Jaco Slatter
rated it did not like it
Jan 03, 2019
Francois
rated it it was amazing
Aug 26, 2018
Hannes Breytenbach
rated it liked it
Oct 17, 2018
Anschen Conradie
rated it it was ok
Dec 20, 2018
Jessica
rated it it was amazing
Aug 21, 2018
Elsa
Aug 20, 2018 added it
A.g.v. die skokkende onderwerp, wil ek nie punte toedien nie. Die boek laat inliting wat my beslis laat nadink het en 'n ondersoek verg, veral ook na Minnie se onverklaarbare dood.
Ronel van Tonder
rated it it was amazing
Aug 21, 2018
Charles Cilliers
rated it liked it
Feb 12, 2019
Madrinet Schlemmer
rated it liked it
Mar 25, 2019
Tanya Prinsloo
rated it liked it
Dec 06, 2018
Sarel Snyman
marked it as to-read
Aug 07, 2018
Wentzel Lombard
marked it as to-read
Aug 07, 2018
Minette Sansom
is currently reading it
Aug 07, 2018
Danel
is currently reading it
Aug 10, 2018
Magritha fiacco
is currently reading it
Aug 11, 2018
Hans Prinsloo
is currently reading it
Aug 14, 2018
Tristan
marked it as to-read
Aug 14, 2018
louwrens prinsloo
is currently reading it
Aug 17, 2018
Henry Beukes
marked it as to-read
Aug 19, 2018
Ria Klomp
marked it as to-read
Aug 20, 2018
Lieze Wit
is currently reading it
Aug 21, 2018
John Kolesky
marked it as to-read
Aug 21, 2018
Ruandre Roux
marked it as to-read
Aug 23, 2018
Alec Versfeld
marked it as to-read
Aug 25, 2018
Sonja Vermaak Roelofse
marked it as to-read
Sep 08, 2018
Elizabeth
marked it as to-read
Sep 09, 2018
Henno Prinsloo
marked it as to-read
Sep 09, 2018
Serie
marked it as to-read
Sep 16, 2018
Ursula
marked it as to-read
Sep 22, 2018
Simone
added it
Sep 23, 2018
There are no discussion topics on this book yet. Be the first to start one »