Goodreads helps you keep track of books you want to read.
Start by marking “Reis deur die hart” as Want to Read:
Reis deur die hart
Enlarge cover
Rate this book
Clear rating
Open Preview

Reis deur die hart

by
4.40  ·  Rating details ·  15 ratings  ·  9 reviews
Liefde en spanning verweef

Arriana, ’n maatskaplike werker, brand uit weens te lang ure se werk asook om die heeltyd met volwassenes en kinders se probleme te doene te kry. Teen die einde van ’n uitmergelende vergadering met die maatskaplike bestuur in die gemeenskap waar sy werk, bedank sy op die ingewing van die oomblik.

’n Vriend reël vir haar werk in Mauritius as ’n
...more
Kindle Edition, 285 pages
Published July 23rd 2018 by LAPA Uitgewers
More Details... Edit Details

Friend Reviews

To see what your friends thought of this book, please sign up.

Reader Q&A

To ask other readers questions about Reis deur die hart, please sign up.

Be the first to ask a question about Reis deur die hart

Community Reviews

Showing 1-25
Average rating 4.40  · 
Rating details
 ·  15 ratings  ·  9 reviews


More filters
 | 
Sort order
Start your review of Reis deur die hart
Amanda
Aug 14, 2018 rated it really liked it
Debuutskrywer, Leandra Naude, het die romansewêreld letterlik ingestoom met haar SuperRomanza, Reis deur die hart. Die storielyn asook die karakters is besonder sterk en veelvlakkig en daar skort niks aan taal- en skryfvaardigheid nie. Daar word plek-plek kru taal gebruik, maar nooit buite karakter of konteks nie.

Die skrywer se eie beroepservaring as maatskaplike werker verleen geloofwaardigheid aan die heldin se ervarings en haar besluit om uit die beroep te tree as gevolg van uitbranding. Sy v
...more
Madri
Sep 02, 2019 rated it really liked it
Die beste Super Romanza wat ek in 'n lang tyd gelees het! Ek was regtig spyt toe ek klaar was. Die karakters is eg en menslik. Die balans tussen humor, aksie en tintellekker liefdestonele is perfek. En hoe verfrissend dat die konflik nie weens misverstande tussen Arriana en Finn was nie! (Ek was smoorverlief op Finn en wens ek kon Arriana se vriendin wees.) Jy gaan hierdie boek in een sitting wil lees. ...more
Maraliza De
Aug 27, 2018 rated it it was amazing
Die reis was ongelooflik! Vol humor, eg menslik, sexy, aksie, eerlik en spannend en dit alles in een boek. Dit is n maklik lees boek wat jou energie gee. Baie geluk uitstekende poging.

Maraliza de Haan
Elsabe ten Cate
Aug 19, 2018 rated it it was amazing
Ek lees nie gereeld Afrikaanse boeke nie, maar hierdie boek het my geboei. Ek het lekker gelag en ook trane afgevee. Heerlike leesgenot!!
Claudine Mare
Sep 09, 2018 rated it it was amazing
Ek lees nie gewoonlik superromanza boeke nie, maar kon Leandra se boek nie neersit nie.
Ek moet bely dat as ou studente vriendin en maatskaplike werker ek die boek subjektief geniet het; oomblikke se gedeelde ervarings as studente saam herken het, kon saamstem (en glimlag met ‘n traan vir die refleksie van hoe die werkswêreld van ‘n maatskaplike werker lyk) maar die fiktiewe storielyn van avontuur, romanse en die hoofkarakter se groei en genesing as persoon en vir ander karakters rondom haar jou
...more
Paul Naude
Aug 11, 2018 rated it it was amazing
Ek is mal oor Leandra se humor wat sy inwerk en haar lewens getroue karakters. Die skuif weg van die gewone romanse skryfresep is ook nuut en vars en die humor en spanning hou jou geboei.
Magda Fourie Fourie
Wat 'n lekkerlees liefdesverhaal! Knap gedaan! ...more
Nenette de Lange
Feb 09, 2019 rated it really liked it
‘N werk in Mauritius! Net iets om oor te droom. So het Arianna na nog ‘n siel dodende dag as welsynswerker besluit genoeg is nou net vrek genoeg. So kan sy nie aangaan nie. Gelukkig kon ‘n vriend van haar, haar help met ‘n werk as kelnerin in Mauritius. Al die hotelwerkers moet regmaak want die grootbaas en eienaar van die hotel kom, en alles moet net reg wees vir hom. Min het Arianna geweet sy sal haar vasloop in die man. Letterlik. Maar dinge is ook nie altyd so rooskleurig in Mauritius nie. D ...more
JACKIE VD
Jun 26, 2019 rated it it was amazing
Reis deur die hart – Leandra Naudé
Leandra Naude skryf 'n lekker verfrissende verhaal wat jou boei tot die einde. Dit was lekker om te lees. Lekker om te lees dat iemand in 'n standaard werk alles kan opgee en 'n ander werk kan gaan doen wat so romanties is.
...more
Jolanda Goede
rated it really liked it
Sep 28, 2019
Karin Behrens
rated it really liked it
Sep 17, 2019
Susan De
rated it it was ok
Jun 30, 2020
Rachel van der Walt
rated it it was amazing
Oct 22, 2018
Andrea Strydom
rated it really liked it
Jun 07, 2019
Ina Herbst
rated it it was amazing
Aug 28, 2018
Adele Vorster
marked it as to-read
Aug 24, 2018
Cecile
is currently reading it
Aug 26, 2018
Sihaam
marked it as to-read
Oct 01, 2018
janice
added it
Nov 02, 2018
Pieter
added it
Feb 02, 2019
Alta Steyn
is currently reading it
Mar 18, 2019
Lelani
added it
Jun 30, 2019
Lolla Von wielligh
marked it as to-read
May 30, 2020
Elsabé Welman
marked it as to-read
Aug 31, 2020
Francine Beaton
marked it as to-read
Sep 04, 2020
There are no discussion topics on this book yet. Be the first to start one »

Readers also enjoyed

  • Net myne
  • Geliefde rebel
  • Lira
  • 'n Brief vir Reina
  • Kantelpunt
  • Vloek
  • Logika van die liefde
  • Mirre
  • Onvergeetlike oomblikke
  • Sewe-en-veertig (S-boek reeks, #7)
  • Blom in die hare
  • Dans met my
  • Die Wolkversamelaars
  • Die vyfde Aspoester
  • Klaskamer
  • By die brandende berg
  • Die 6 weke van Thomas & Ella
  • Zola (Afrikaans)
See similar books…
3 followers
Oor die skrywer.

Leandra Naudé het grootgeword in Utrecht, Noord-Natal en het haar skoolloopbaan in 1993 voltooi. Sy het nog altyd die passie gehad om ’n verskil in die wêreld te maak en het Maatskaplike werk by die Universiteit van Pretoria studeer. Hier het sy ook haar man, Paul, ontmoet. Sy het later haar Meestersgraad voltooi en het elke werk wat sy gehad het, met oormaat energie en passie aang
...more

News & Interviews

Care to travel to past times for some serious drama? Check out this season's biggest historical fiction novels and be transported to tales of...
63 likes · 20 comments