Goodreads helps you keep track of books you want to read.
Start by marking “Vlinderdraai” as Want to Read:
Vlinderdraai
Enlarge cover
Rate this book
Clear rating
Open Preview

Vlinderdraai

3.67  ·  Rating details ·  6 Ratings  ·  3 Reviews
Die verwaarloosde Karooplaas wat Liabelle gekoop het, is die verwesenliking van ’n droom, maar sy loop haar vas teen Arend, wat ook die grond wil hê. ’n Vergete familieportret in die plaashuis inspireer haar om die plek tot sy eertydse glorie te herstel.

Op Dwarreldraai is alles egter nie pluis nie. Waarom is Gerhard en Arend aartsvyande, hoekom wil Arend die plaas terughê
...more
Paperback, 205 pages
Published 2016 by Lapa Uitgewers
More Details... edit details

Friend Reviews

To see what your friends thought of this book, please sign up.

Reader Q&A

To ask other readers questions about Vlinderdraai, please sign up.

Be the first to ask a question about Vlinderdraai

This book is not yet featured on Listopia. Add this book to your favorite list »

Community Reviews

(showing 1-9)
Rating details
Sort: Default
|
Filter
Nenette de Lange
Oct 15, 2016 rated it really liked it
Was dit nou ‘n lekker lees. Die boek is so beskrywend, dat jy self voel jy is daar in die warm droë Karoo op die rustige plaas, Dwarreldraai. As Liabelle so die ou vervalle plaashuis restoureer, voel jy sommer self lus om aan jou eie huis te werk. Dwarsdeur die boek kan jy jouself inleef in die storie. Die storie lyn is nie te intens nie, maar tog ‘n lui lekker lees. Soms in boeke, probeer die skrywers te beskrywend wees en dan verloor jy sommer die storie heeltemal, maar dit is glad nie die gev ...more
Maja Steyn
Sep 24, 2016 rated it really liked it
Meeste mense sal net ‘n verlate bouval sien, wanneer hulle op die geheimsinnige Karooplaas, Dwarreldraai, aankom. Nie rooikop Liabelle Steenkamp nie. Dis haar nuutste restourasie projek en ‘n plek wat sy haar huis sal kan noem. Daar vind sy ‘n foto van ‘n gelukkige gesin en wonder wat met hulle gebeur het.
Die seun in die foto – Arend de Villiers – is nou ‘n man. ‘n Baie aantreklike man en hy wil Dwarreldraai terughê. Liabelle gaan nie die plek waarop sy reeds verlief geraak het opgee nie, maar
...more
Amanda
Oct 13, 2016 rated it liked it
Wanneer die pragtige rooikop, Liabelle, haar op die Karoodorpie, Gelukspoort, kom vestig, kry sy te doen met veel meer as ‘n verwaarloosde plaashuis wat sy wil restoureer. ‘n Handvol behulpsame inwoners bied hulle dienste aan, maar sy loop haar aan die ander hand vas teen venynige jaloesie, snobisme, onwelkome attensies, en ‘n bittere wete tussen eertydse beste vriende. Die saad van agterdog wat by haar geplant word jeens Arend de Villiers, sorg vir ’n wipplankontwikkeling van die verhouding tus ...more
Marthie Theron
rated it liked it
Jan 10, 2017
BookFairy
rated it liked it
Sep 26, 2016
Sandra Bedeker
rated it it was amazing
Jul 22, 2017
Lelani
marked it as to-read
Dec 15, 2016
Andy Spicer
marked it as to-read
Apr 05, 2017
There are no discussion topics on this book yet. Be the first to start one »