Goodreads helps you keep track of books you want to read.
Start by marking “Liefde langs die Eersterivier” as Want to Read:
Liefde langs die Eersterivier
Enlarge cover
Rate this book
Clear rating
Open Preview

Liefde langs die Eersterivier

by
4.5  ·  Rating details ·  2 Ratings  ·  2 Reviews
Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Elsa Winckler se vorige Romanzas, Tussen jazz en rock, Anderkant liefhê en Sonder bagasie.

Tussen jazz en rock
Sanet se hart klop vinniger as sy naby Jak kom, maar na ’n vorige verhouding is sy baie versigtig. En buitendien kan sy nie sien hoe sy en Jak versoenbaar is nie, want hulle belangstellings verskil hemelsbreed.

Anderkan
...more
Kindle Edition, 352 pages
Published April 3rd 2016 by LAPA Uitgewers
More Details... edit details

Friend Reviews

To see what your friends thought of this book, please sign up.

Reader Q&A

To ask other readers questions about Liefde langs die Eersterivier, please sign up.

Be the first to ask a question about Liefde langs die Eersterivier

This book is not yet featured on Listopia. Add this book to your favorite list »

Community Reviews

(showing 1-6)
Rating details
Sort: Default
|
Filter
Carolien
Nov 15, 2017 rated it really liked it
Alles wat 'n romanse behoort te wees met 'n goeie dosis humor. Die karakters is geloofwaardig en die stories lees maklik. Ideale ligte leesstof met 'n goed-deurdenkte storielyn en baie lekker skryfstyl.
JACKIE
Jan 06, 2017 rated it it was amazing
Al drie die stories is goed geskryf. Ek is mal oor die skryfstyl van Elsa Winckler. Bietjie eroties maar tog smaakvol.
Yolandi
marked it as to-read
Jan 25, 2017
Vera Trahms
marked it as to-read
Jan 26, 2018
There are no discussion topics on this book yet. Be the first to start one »