Goodreads helps you keep track of books you want to read.
Start by marking “Liefde, Moord en Facebook” as Want to Read:
Liefde, Moord en Facebook
Enlarge cover
Rate this book
Clear rating
Open Preview

Liefde, Moord en Facebook

3.33  ·  Rating details ·  6 ratings  ·  1 review
Liefde, moord en Facebook is ’n tienerroman met genres van beide romanse en rillers. Die hoofkarakter, Klaradyn, raak verlief op 'n fotograaf wat dalk vir die moorde op die modelle in haar tuisdorp verantwoordelik is – die een na die ander word vermoor. Daar is 'n paar verdagtes, maar niks word te ernstig opgeneem nie. Die karakters is wandelende clichés en daar word op ’n ...more
Paperback, 176 pages
Published 2015 by Penguin (Random Struik)
More Details... edit details

Friend Reviews

To see what your friends thought of this book, please sign up.

Reader Q&A

To ask other readers questions about Liefde, Moord en Facebook, please sign up.

Be the first to ask a question about Liefde, Moord en Facebook

This book is not yet featured on Listopia. Add this book to your favorite list »

Community Reviews

Showing 1-12
3.33  · 
Rating details
 ·  6 ratings  ·  1 review


More filters
 | 
Sort order
Coenraad
Jul 25, 2016 rated it really liked it
Francois Bloemhof skryf uitstekend. Soms probeer hy te hard, maar met 'n boek soos Liefde, moord en Facebook skryf hy dinge los wat die leser heerlik laat lag en geniet, en soek na meer.

Die verhaal is eintlik oorbekend en vol clichés - doelbewus so. 'n Matriekmeisie van die klein dorpie Droëfontein is verveeld en reël 'n modeparade in die vakansie om haar besig te hou. Haar jonger suster neem daaraan deel - dié is besig met 'n modelkursus. Die hoofkarakter, Klaradyn (ja, die ou liedjie ...) ontm
...more
Lara Crafford
rated it really liked it
May 15, 2018
Anne-Marie
rated it really liked it
Mar 30, 2016
Annerle Barnard
rated it really liked it
Jul 09, 2017
Annemiri
rated it liked it
May 06, 2018
Nicole
rated it did not like it
Jul 09, 2017
Anke van der Merwe
marked it as to-read
Jun 06, 2016
Babsie
marked it as to-read
Aug 06, 2016
Elaine
marked it as to-read
Jan 22, 2017
Nelia
marked it as to-read
Dec 26, 2018
Richard Cramer
marked it as to-read
Jul 10, 2016
There are no discussion topics on this book yet. Be the first to start one »

François Bloemhof is in die 1960's in die Paarl gebore. Hy het in 1991 op die Suid-Afrikaanse literêre toneel verskyn as De Kat-pryswenner met sy debuutroman "Die nag het net een oog". Sy volgende drie boeke was almal op 'n manier spanningsverhale, voor moeilik klassifiseerbare tekste soos "Storieboek", "Hostis" en "Klipgooi".

Omdat jonger lesers van sy boeke gehou het, het hy ook spesifiek vir hu
...more