Goodreads helps you keep track of books you want to read.
Start by marking “Slagyster” as Want to Read:
Slagyster
Enlarge cover
Rate this book
Clear rating
Open Preview

Slagyster

4.06  ·  Rating details ·  124 ratings  ·  9 reviews
Daar’s ’n moorddossier op inspekteur Kassie Kasselman se lessenaar . . .

In die woude van die Niger-delta word Ryan Deetlefs, ’n Suid-Afrikaanse werknemer van die geldgierige Star Petro, gevange gehou deur ’n rebellegroep wat reeds verantwoordelik was vir die dood van etlike oliewerkers.

Haarhoff, Malan en Van Dyk Transport in Kaapstad is ’n baie suksesvolle onderneming, en
...more
Paperback, 347 pages
Published 2013 by Quiellerie
More Details... Edit Details

Friend Reviews

To see what your friends thought of this book, please sign up.

Reader Q&A

To ask other readers questions about Slagyster, please sign up.

Be the first to ask a question about Slagyster

This book is not yet featured on Listopia. Add this book to your favorite list »

Community Reviews

Showing 1-30
Average rating 4.06  · 
Rating details
 ·  124 ratings  ·  9 reviews


More filters
 | 
Sort order
Start your review of Slagyster
Sonja Arlow
3.5 stars

Hierdie is nie ‘n genre wat ek gewoonlik lees nie maar gee dit vir my in Afrikaans en ek lees soos ‘n besetene.

Al die karakters was goed uitgebeeld maar Kassie Kasselman het seker gemaak ek wil aangaan met die reeks.

Nie jou tipiese polisieman nie, ‘n aleen man wat baie liewer tyd spandeer met sy seels versameling as om met die manne ‘n dop te drink. Iemand wat veel eerder sakkie sakkie boere musiek sal luister as kantoor skinder. Hy is onkonvensioneel maar briljant in wat hy doen.

Spann
...more
Tania
3.5 sterre. Soos almal is ek mal oor Deon Meyer en Karin Brynard, maar die wag na die volgende boeke is net te lank. My man beveel toe vir Rudie van Rensburg aan, en ek moet se ek was heel beindruk. Die storie met onder andere, Nigeria en olie gyselaars sowel as internasionale wapensmokkelaars in die hartjie van Kaapstad, is vinnig met 'n paar kinkels in die kabel. Kassie Kasselman, die polisieman, lees soos 'n vars briesie, niks van die gewone bagasie soos alkoholisme nie. Een van die mees unie ...more
Julia
Mar 25, 2014 rated it liked it  ·  review of another edition
dis nie regtig die genre wat ek geniet nie, so dis moeilik dat ek 'n ware rating kan gee. ek dink ek is so gewoond aan deon meyer, dat dit maar sukkel-sukkel gaan dat iemand anders by hom kers vashou.

dit was nie sleg nie, maar die storie en die karakters het my bietjie deurmekaar gemaak.
...more
Madri
Feb 24, 2015 rated it it was amazing
Wat 'n debuut! Oud-joernalis Rudie van Rensburg hou soos 'n bedrewe poppemeester 'n klomp toue (of verhaallyne) in sy hand. En hy spéél dat dit bars. Om die storie op te som, maak my klaar kortasem. Daar is Ryan Deetlefs, wat in Nigerië ontvoer en deur 'n rebellegroep aangehou word. Amelia Smit is Lea, Ryan se vrou, se beste vriendin en joernalis. Sy besef vinnig daar sit veel meer agter Ryan se ontvoering en begin soos 'n bloedhond spoorvat. Brink, Ben en Dolf, die vennote van Haarhoff, Malan e ...more
Christina Rothfusz
Carl Bester word ingetrek by 'n internasionale wapenbedryf ondersoek. Hy gaan as mol saam met die SAP en CIA werk om die organisasie in die Kaap oop te vlek.

Brink van Dyk word grusaam vermoor in sy huis in Constantia en Kassie Kasselman ondersoek die saak. Baie dinge lyk verdag. Hoekom sou die rower niks ander in die weelderige huis steel as 'n ou skootrekenaar?

Die storie word vertel uit verskei oogpunte en hou jou aandag en ek het gesukkel om die boek neer te sit.

Kassie as 'n polisie inspekteur
...more
Cecilia
Aug 13, 2014 rated it it was amazing
Een van die beste boeke wat ek in 'n lang tyd gelees het. As jy van Deon Meyer hou, lees die een. Ek kon die boek nie neersit nie en aan die ander kant was ek bang dit raak klaar. Kopskoot is klaar bestel. Wel gedaan Rudie! ...more
Danelle
Aug 16, 2015 rated it really liked it  ·  review of another edition
Het dit baie geniet! Relevant en verrassend. Hou baie vd karakter van Kassie Kasselman!
Alet
Dec 31, 2018 rated it really liked it
Lekker vakansieroman.
Langebaan
rated it liked it
Aug 12, 2015
Hector Robledo
rated it really liked it
Feb 04, 2019
Anita
rated it liked it
Jul 01, 2016
Lindie Moss
rated it really liked it
Jan 29, 2021
Cois
rated it it was amazing
Aug 20, 2020
Johan Potgieter
rated it really liked it
Apr 04, 2020
Thea Castles
rated it really liked it
Nov 02, 2020
Pieter New
rated it really liked it
Dec 25, 2020
Allan Weideman
rated it it was amazing
Mar 01, 2020
Chrisna
rated it really liked it
Jul 05, 2018
Mariana Lloyd
rated it really liked it
Dec 26, 2019
Lerika Geldenhuys
rated it it was amazing
Jul 17, 2018
Sanri Van der Walt
rated it it was amazing
Mar 04, 2017
Jolanda Goede
rated it really liked it
Aug 13, 2015
Marnich
Jul 01, 2017 rated it it was amazing  ·  review of another edition
Wow.
Uitstekende boek.
Kan nie wag om die res te lees nie.
Hilly
rated it really liked it
Jul 20, 2018
Ina Visser
rated it it was amazing
Jun 15, 2020
Marcelyn
rated it it was ok
Nov 27, 2019
Adriaan Naudé
rated it really liked it
Aug 25, 2020
Braam
rated it it was amazing
Feb 13, 2018
Hester
rated it it was amazing
Jul 21, 2020
Pieter Naude
rated it it was ok
Oct 17, 2019
« previous 1 3 4 5 next »
There are no discussion topics on this book yet. Be the first to start one »

Readers also enjoyed

  • Donkerdrif
  • The Last Hunt
  • Sewe-en-veertig (S-boek reeks, #7)
  • Hard Rain
  • Gifbeker
  • Moordhuis
  • Fever
  • Man Down (Rogue, #2) (Skrapnel)
  • Wie Met Vuur Speel
  • Dead at Daybreak (Mat Joubert #1.5)
  • Vuurvreter
  • Bloedsteen
  • Monstersaad
  • 7 dae (Bennie Griessel, #3)
  • Donker spoor
  • Verbode drif
  • Cobra (Benny Griessel #4)
  • Elevator Pitch
See similar books…
Rudie van Rensburg is op 6 Oktober 1951 in Bloemfontein gebore. Hy matrikuleer aan die Hoërskool Sentraal in Bloemfontein en behaal die grade BA (HOD) en BA (Kommunikasiekunde) aan die Universiteit van die Vrystaat en ’n BA (Hons.) in Kommunikasiekunde aan Unisa.

Hy begin sy loopbaan as joernalis by Die Volksblad in die sewentigs, waarna hy in 1982 mede-stigter en uitgewer van Bloemnuus (die eerste
...more

News & Interviews

  If you listen to NPR regularly, you’ve likely heard the voice of Shankar Vedantam, the longtime science correspondent and host of the radio...
17 likes · 3 comments
No trivia or quizzes yet. Add some now »