Goodreads helps you keep track of books you want to read.
Start by marking “'n Engel in die hoenderhok” as Want to Read:
'n Engel in die hoenderhok
Enlarge cover
Rate this book
Clear rating
Open Preview

'n Engel in die hoenderhok

3.56  ·  Rating details ·  9 ratings  ·  3 reviews
Helena Bester lê starend in die donker en luister na hoe haar ouma roggelend snork en onsamehangend mompel. Dit is die jare sewentig en saam met bittersoet popdeuntjies en Springbokradio-vervolgverhale skuif 'n donker wolk oor die land - ook oor die Besters se huis in Pretoria waar Helena soms met stinksalf die pyne uit haar ouma se lyf help vryf.

'n Tragikomedie wat jou d
...more
Paperback, 215 pages
Published 2009 by Tafelberg
More Details... edit details

Friend Reviews

To see what your friends thought of this book, please sign up.

Reader Q&A

To ask other readers questions about 'n Engel in die hoenderhok, please sign up.

Be the first to ask a question about 'n Engel in die hoenderhok

This book is not yet featured on Listopia. Add this book to your favorite list »

Community Reviews

Showing 1-21
3.56  · 
Rating details
 ·  9 ratings  ·  3 reviews


Filter
 | 
Sort order
Henning J van Vuuren
Apr 23, 2016 rated it really liked it
’n Engel in die hoenderhok sluk jou uit die staanspoor pens-en-pootjies in. Tektoniese plate skuif en voor jy jou oë uitvee is dit: Welkom in die Moot. Dié boek, gepubliseer in 2009, vertel ’n 70’s verhaal wat in Pretoria afspeel. Nabetragting – die sogenaamde leunstoel-benadering of 20-20 visie – is soms die beste manier om ’n storie te vertel.

Helena, ’n Tuks-student, deel ’n kamer met haar bekkige ouma en elders in die huis woel ’n handvol sibbe – almal nog onder poliesman-pa se dak. Die sewen
...more
Trisa Hugo
Sep 15, 2011 rated it really liked it
Hierdie was vir my 'n uitstekende voorbeeld van domestic noir, nog voordat dit as genre beskryf en gewild geword het.

Die boek lees maklik en vinnig, maar het baie diepte en jy lees van die paragrawe oor en oor, die donker kante van mense word so onthutsend eerlik en in gewone taal geskryf, dat dit as sulks nie skok nie.

Ek is jammer dat ek nie die boek op my Kindle gelees het, dat ek die stukke kon merk nie. Helena, nog onder haar ouers se dak, moet tydelik 'n kamer deel met haar ouma. Almal wat
...more
Alta Cloete
Hierdie boek was vir my 'n ongelooflike verrassing!Dit laat 'n mens aan Roepman dink ... Stedelike Afrikanergesin met al sy goeie én minder goeie dinge ... so herkenbaar vir enigiemand wat in daardie tyd grootgeword het (70's). Meer as 'n gesinsverhaal - die hoofkarakter se donker kant en aanvoeling vir die magiese lig die verhaal na 'n ander vlak.
Irene Walker
rated it it was amazing
Jun 06, 2011
Amelia Strydom
rated it liked it
Sep 04, 2017
Rozaan Boer
rated it really liked it
Apr 21, 2016
Pauline
rated it liked it
Dec 12, 2013
Elize
rated it did not like it
Apr 11, 2015
Simòne
rated it liked it
Feb 02, 2017
Mia Oosthuizen
rated it it was amazing
Apr 14, 2013
Phildré Human
marked it as to-read
Mar 04, 2013
Lidia
marked it as to-read
Apr 23, 2016
Corneli
marked it as to-read
Apr 24, 2016
Engela Malan
marked it as to-read
Feb 06, 2017
Wilna Nieuwoudt
marked it as to-read
May 09, 2017
Karin Behrens
marked it as to-read
Sep 10, 2017
Clarice Miles
marked it as to-read
Apr 16, 2018
Anne-Marie
marked it as to-read
Jul 09, 2018
Julia
marked it as to-read
Apr 27, 2016
There are no discussion topics on this book yet. Be the first to start one »
0 followers
Gerda Taljaard is die skrywer van die romans "’n Engel in die hoenderhok" en "Kelder" asook die kortverhaalbundel "Maansiek". Haar gedigte en kortverhale verskyn in verskeie publikasies en sy is met die Litera- en De Compagnie-prys vir beste kortverhaal bekroon. Sy woon in Pretoria en werk as akademikus.