Jaco Jacobs


Born
Carnarvon, Karoo, South Africa
Website

Genre


Jaco is op ’n klein Karoodorpie met die naam Carnarvon gebore. Hy was net sewe jaar oud toe hy al sy eerste storie geskryf en geïllustreer het (maar hy sê dit was so simpel dat nie eens sy ma en pa dit wou lees nie). Hy was sy hele skoolloopbaan in die Hoërskool Carnarvon, en in matriek was hy hoofseun (van ’n klas van net 14 matrieks!). Ná skool het hy B.A. Kommunikasiekunde en sy honneurs in Afrikaanse en Nederlandse letterkunde aan die Universiteit van die Vrystaat voltooi, voordat hy by Volksblad in Bloemfontein begin werk het, onder meer as redakteur van JIP. Deesdae is hy uitgewer van kinder- en jeugboeke by LAPA Uitgewers. Hy het sy eerste boek, Pretpark, reeds aan die einde van matriek geskryf (hoewel dit eers heelwat later gepublis ...more

Average rating: 3.79 · 537 ratings · 84 reviews · 96 distinct worksSimilar authors
Suurlemoen!

3.51 avg rating — 136 ratings4 editions
Rate this book
Clear rating
Perfek

3.52 avg rating — 58 ratings — published 2012
Rate this book
Clear rating
A Good Day for Climbing Trees

by
3.59 avg rating — 63 ratings4 editions
Rate this book
Clear rating
Oor 'n motorfiets, 'n zombi...

3.98 avg rating — 57 ratings — published 2013 — 4 editions
Rate this book
Clear rating
Virus

3.86 avg rating — 28 ratings — published 2009 — 5 editions
Rate this book
Clear rating
Vis & tjips

3.65 avg rating — 26 ratings — published 2014 — 3 editions
Rate this book
Clear rating
Toulopers: verse vir tieners

4.05 avg rating — 20 ratings — published 2011 — 2 editions
Rate this book
Clear rating
Dinge Wat Ek Nie Van Skape ...

4.40 avg rating — 15 ratings2 editions
Rate this book
Clear rating
Verlief

by
really liked it 4.00 avg rating — 15 ratings — published 2012 — 2 editions
Rate this book
Clear rating
Eks Mal Oor Jou

4.40 avg rating — 10 ratings — published 2012 — 2 editions
Rate this book
Clear rating
More books by Jaco Jacobs…
Zackie Mostert en die ongel... Zackie Mostert En Die Byna ... Zackie Mostert en die super... Zackie Mostert en die Gemas... Zackie Mostert en die spoke... Zackie Mostert druk 'n drie Zackie Mostert en die gehei...
(14 books)
by
3.70 avg rating — 10 ratings

Professor Fungus en die rob... Professor Fungus en die Bre... Professor Fungus en die zom... Professor Fungus en die din... Professor Fungus en die skr... Professor Fungus en die sne... Professor Fungus en die ong...
(10 books)
by
4.50 avg rating — 2 ratings

Professor Fungus en die sne...
(1 book)
by
0.00 avg rating — 0 ratings

Hollywood-mummie
(2 books)
by
0.00 avg rating — 0 ratings

Upcoming Events

No scheduled events. Add an event.

Topics Mentioning This Author

topics posts views last activity  
South African Boo...: 2018 A-Z Author Challenge 10 20 Dec 30, 2018 06:41AM  


Is this you? Let us know. If not, help out and invite Jaco to Goodreads.