Dine Van Zyl


Website

Genre


Wanneer mens optree, wil die organiseerders altyd vooraf “iets omtrent jouself” weet. Mens moet jouself tog nie te ernstig opneem nie, maar hier is dit. Moenou asseblief nie die hele spul lees terwyl ek soos ‘n pop op die verhoog sit nie.

Dine van Zyl is ‘n bekroonde skrywer en vryskutjoernalis met meer as 30 jaar se ondervinding in alle vorms van die media. Sy het verskeie boeke geskryf en uitgegee en haar artikels verskyn gereeld in die belangrikste koerante en tydskrifte in Suid-Afrika. Sy doen ook korporatiewe nuusbriewe.

Agtergrond

• In die tagtigerjare was sy vir twee jaar ‘n omroeper by die SAUK in Kaapstad.

• Sy het haar eie filmmaatskappy gestig en korporatiewe films gemaak, asook dokumentêre films waarin sy spesifiek gekonsentreer he
...more

Average rating: 4.0 · 15 ratings · 1 review · 8 distinct works
Slagoffers

really liked it 4.00 avg rating — 8 ratings3 editions
Rate this book
Clear rating
Annerkant-die-Berg

really liked it 4.00 avg rating — 4 ratings
Rate this book
Clear rating
Die Groot Boerekosboek

3.50 avg rating — 2 ratings2 editions
Rate this book
Clear rating
The Woman's Value Book Of T...

it was amazing 5.00 avg rating — 1 rating — published 1985
Rate this book
Clear rating
Potjiekos Cookbook

0.00 avg rating — 0 ratings
Rate this book
Clear rating
Potjiekos

0.00 avg rating — 0 ratings
Rate this book
Clear rating
Prof. C. J. Theron, Pionier...

0.00 avg rating — 0 ratings — published 1982
Rate this book
Clear rating
AIDS Africa: Continent in C...

by
0.00 avg rating — 0 ratings — published 2002
Rate this book
Clear rating
More books by Dine Van Zyl…

Upcoming Events

No scheduled events. Add an event.



Is this you? Let us know. If not, help out and invite Dine to Goodreads.