Annemari Coetser


Born
in Durban, South Africa
September 29, 1945


Annemari Coetser is op 29 September 1945 in Durban gebore. Sy matrikuleer aan die Hoërskool Indwe in 1962 en het 'n Laer Diploma in Biblioteekkunde by Unisa verwerf. Sy gaan werk in Bloemfontein en woon ook in Amerika, Namibië en Pretoria. Annemari werk vir ’n lang tyd as bibliotekaresse, skryf Siembamba-stories vir die radio en publiseer 'n paar kortverhale in tydskrifte.

Sy hou daarvan om te reis, foto’s te neem, te fliek en te lees. In 2006 verskyn 'n aantal van haar kortverhale saam met drie ander skrywers s'n in die bundel Viersprong. Annemari se roman, Oop Kaarte, was ’n finalis Sanlam/Insig se Groot Romanwedstryd en dit is in 2007 gepubliseer. Haar tweede boek, Langverlof, het in 2008 verskyn.

Het jy geweet?

Nege van Annemari se kinderv
...more

Average rating: 3.8 · 46 ratings · 10 reviews · 8 distinct works
Alles begin met Anna

4.24 avg rating — 17 ratings4 editions
Rate this book
Clear rating
Die kamer langsaan

3.18 avg rating — 11 ratings — published 2012 — 2 editions
Rate this book
Clear rating
Langverlof

liked it 3.00 avg rating — 4 ratings — published 2008 — 2 editions
Rate this book
Clear rating
Oop Kaarte

3.67 avg rating — 3 ratings — published 2007
Rate this book
Clear rating
aan die windkant

liked it 3.00 avg rating — 2 ratings — published 2009 — 2 editions
Rate this book
Clear rating
Vlis met vlerke

it was amazing 5.00 avg rating — 1 rating — published 2010 — 2 editions
Rate this book
Clear rating
Alles begint met Anna

by
0.00 avg rating — 0 ratings
Rate this book
Clear rating
Aan die windkant

0.00 avg rating — 0 ratings
Rate this book
Clear rating
Viersprong

by
4.25 avg rating — 8 ratings — published 2006 — 2 editions
Rate this book
Clear rating
More books by Annemari Coetser…

Upcoming Events

No scheduled events. Add an event.



Is this you? Let us know. If not, help out and invite Annemari to Goodreads.