Trisa Hugo


#183 top reviewers
Maree C...
24 books | 16 friends

Alta Cl...
655 books | 166 friends

Marie T...
1,532 books | 169 friends

Nadia D...
141 books | 78 friends

Karin B...
985 books | 70 friends

Mukhtar
246 books | 61 friends

Annaliz...
43 books | 456 friends

Chanette
941 books | 296 friends

More friends…

Trisa Hugo

Goodreads Author


Born
in Brits, South Africa
Website

Twitter

Genre

Member Since
June 2011

URL


My amptelike bio op LitNet: "Trisa Hugo het in 1972 in Brits matrikuleer en het na ’n verskeidenheid beroepe in Kleinmond geland in ’n gastehuis wat sy bedryf. Hoewel sy ’n paar grade en diplomas langs die pad verwerf het, teken sy nou prentjies met ’n stokkie op die strand wat dan waar word. Verder skryf sy nou die stories wat haar karakters aandring vertel moet word."

Hier werk ek: http://kleinmondselfcatering.co.za/

Kleinmond is ‘n pragtige kusdorp en my werk bied my genoeg vrye tyd om kreatiewe werk te doen.

As MaanKind het ek baie vriende op die internet gemaak, en ek is dankbaar daaroor. Dit het my lewe verryk op maniere wat geen mens kan besef nie. Dit het my in aanraking gebring met skrywers en die skrywerswêreld en ek het algaande bes
...more

Dis snaaks! Regtig?

“Hoe sal ‘n seun ooit werklik sy ma, susters, ouma en uiteindelik sy eie vrou en dogters respekteer as sy pa herhaaldelik om die braaivleisvuur grappies oor “dom vroue” en hul geslagsdele vertel? Of wanneer hy oor en oor hoor dat vroue seksuele gebruiksartikels is, wat nie sy gelyke is nie?”





Hierdie woorde van Elsabé Brits, in ‘n uitstekende artikel in vandag se By, het my diep geraak.





Mans, dink...

Read more of this blog post »
1 like ·   •  0 comments  •  flag
Twitter icon
Published on May 11, 2019 02:48
Average rating: 3.75 · 28 ratings · 7 reviews · 4 distinct works
Erfskandes

really liked it 4.00 avg rating — 9 ratings
Rate this book
Clear rating
My Kort vir jou Sop

3.11 avg rating — 9 ratings — published 2013
Rate this book
Clear rating
Sarita

3.50 avg rating — 2 ratings2 editions
Rate this book
Clear rating
Viersprong

by
4.25 avg rating — 8 ratings — published 2006 — 2 editions
Rate this book
Clear rating

* Note: these are all the books on Goodreads for this author. To add more, click here.

Upcoming Events

No scheduled events. Add an event.

André P. Brink En...
Rate this book
Clear rating

 
Broken Trust
Trisa Hugo is currently reading
bookshelves: currently-reading
Rate this book
Clear rating

 
Exploring the Lan...
Rate this book
Clear rating

 

Trisa’s Recent Updates

Trisa Hugo shared a quote
André P. Brink En die spel van liefde by Leon De Kock
“Mettertyd word hý, eerder as ’n fiktiewe karakter, die lydende, strompelende, en absurde onderwerp van sy eie skryfwerk. Hy word in der waarheid sy eie Hamlet.”
Leon De Kock
Trisa Hugo shared a quote
André P. Brink En die spel van liefde by Leon De Kock
“Ondanks Brink se onversetlike wil om sy wêreld self te vorm en ’n realiteit te skep wat by sy begeertes inpas, is dit vir hom uiteindelik onmoontlik om in die verhaal van sy eie lewe die alwetende verteller én die karakter André P. Brink te wees.”
Leon De Kock
André P. Brink En die spel van liefde by Leon De Kock
Rate this book
Clear rating
Trisa Hugo shared a quote
André P. Brink En die spel van liefde by Leon De Kock
“Hierdie nota is om twee redes betekenisvol: in die eerste plek dui dit op Brink se lewenslange gewoonte om sy geliefdes se dagboekinskrywings en briewe heimlik te lees, en tweedens dat hy ’n gesprek tussen hom en Ingrid uitgedink het, aangehaalde uitlatings inkluis. Dít dui weer daarop dat Brink – ondanks sy toewyding aan akkurate verslaggewing en sy vermoë om feitlik alles te onthou – gegewens tot ’n mate in sy joernaal gefiksionaliseer het.”
Leon De Kock
Trisa Hugo wants to read
How to Write a Novel Using the Snowflake Method by Randy Ingermanson
Rate this book
Clear rating
Trisa Hugo rated a book really liked it
Proof of Heaven by Eben Alexander
Rate this book
Clear rating
Trisa Hugo is currently reading
André P. Brink En die spel van liefde by Leon De Kock
Rate this book
Clear rating
Trisa Hugo is currently reading
Broken Trust by George Encizo
Rate this book
Clear rating
Where the Crawdads Sing by Delia Owens
"Heartrendingly beautiful. Definitely the best book of 2018 for me and on my top 10 books of all time. Set in the marsh lands off the North Carolina coast Where the Crawdads Sing is a coming of age story, and a murder mystery. It is a story of our..." Read more of this review »
Trisa Hugo rated a book it was amazing
Where the Crawdads Sing by Delia Owens
Where the Crawdads Sing
by Delia Owens (Goodreads Author)
Rate this book
Clear rating
What can I say? This is as close a perfect novel as can be. A story about rejection, love, acceptance, forgiveness, but most of all, a story about loneliness and survival. The ending was just perfect.
More of Trisa's books…
“Ek het nog altyd na die fluisterstem in my kop geluister en nou het dit skryf jou storie, Alda, skryf jou storie, agter my oor kom fluister. Wie is ek om te stry?

Somtyds is dit net 'n ligte gewaarwording, maar partykeer is dit helder en duidelik nie altyd in die stilte van die nag nie, maar meermale ook sommer helder oordag. Dan weet ek ek moet luister. Luister, luister, wie daar fluister.”
Trisa Hugo, Viersprong

“There is an internal landscape, a geography of the soul; we search for its outlines all our lives. Those who are lucky enough to find it ease like water over a stone, onto its fluid contours, and are home. Some find it in the place of their birth; others may leave a seaside town, parched, and find themselves refreshed in the desert. There are those born in rolling countryside who are really only at ease in the intense and busy loneliness of the city. For some, the search is for the imprint of another; a child or a mother, a grandfather or a brother, a lover, a husband, a wife, or a foe. We may go through our lives happy or unhappy, successful or unfulfilled, loved or unloved, without ever standing cold with the shock of recognition, without ever feeling the agony as the twisted iron in our soul unlocks itself and we slip at last into place.”
Josephine Hart

“The only thing worse than not reading a book in the last ninety days is not reading a book in the last ninety days and thinking that it doesn't matter”
Jim Rohn

“Your beliefs become your thoughts,
Your thoughts become your words,
Your words become your actions,
Your actions become your habits,
Your habits become your values,
Your values become your destiny.”
Gandhi

“Out of suffering have emerged the strongest souls; the most massive characters are seared with scars.”
Kahlil Gibran

“Jy maak niemand moedswillig seer nie. Jy kom niemand doelbewus te na nie. Jy gun mense om te wees wat en wie hulle is solank hulle jou nie moedswillig seermaak of te na kom nie. Jy vergewe hulle as hulle dit wel gedoen het en insien dat hulle drooggemaak het. As hulle dit nie insien nie, sny jy hulle gewoon uit jou lewe. Meet ‘n bietjie jouself, jou familie, jou gemeente daaraan en kyk hoe vaar jou bende. (Nan aan Gideon)”
Chanette Paul




No comments have been added yet.