Steve Hofmeyr


Born
South Africa
Website

Twitter

Genre


Steve Hofmeyr is een van die gewildste vermaaklikheids-kunstenaars in Suid-Afrika. Benewens sy loopbaan as sanger, liedjieskrywer en akteur, is hy ook bekend daarvoor dat hy op uitgesproke wyse sy mening oor politieke en kulturele kwessies lug. As akteur het hy bekendheid verwerf vir sy rolle in TV-reekse soos Agter elke man en verskeie films en sepies, insluitende Egoli. Hy het reeds ’n menigte toekennings ontvang, onder meer Geselsprogram-aanbieder van die Jaar, platinumstatus vir CD-verkope wat die tweemiljoen-merk oorskry het (EMI), en ’n SAMA-toekenning vir
grootste verkoper van musiek in Suid-Afrika oor alle genres heen. Sy outobiografie, Mense van my asem, was ’n topverkoper in 2008, en sy vier romans is gunstig deur kritici ontvang.

Steve Hofmeyr isn't a Goodreads Author (yet), but they do have a blog, so here are some recent posts imported from their feed.

Ope brief aan gay, wit student oor sy EFFense denke (aangepas uit Maroelamedia)

 



Man, ek is lief vir filosofie, is geensins homofobies nie en maak werk daarvan om my geskiedenis te ken. En as daar geen konsensuele geskiedenis bestaan nie, is daar geen rede om ander s’n bó myne te kies nie. Laasgenoemde is dan die belangrikste verskil tussen die liberale denker en die behoudende een.


Dit het my ‘n paar jaar langer gevat om die realistiese scenario te eien vir wat dit is, bl...

Read more of this blog post »
 •  0 comments  •  flag
Twitter icon
Published on September 24, 2014 01:10
Average rating: 3.95 · 258 ratings · 40 reviews · 16 distinct works
Laaste dans, Drienie

4.02 avg rating — 54 ratings — published 2014 — 2 editions
Rate this book
Clear rating
Vier briewe vir Jan Ellis

4.13 avg rating — 48 ratings4 editions
Rate this book
Clear rating
Die onaantasbares

4.17 avg rating — 30 ratings
Rate this book
Clear rating
Die Verste Uur

3.67 avg rating — 24 ratings — published 2011 — 2 editions
Rate this book
Clear rating
Die Lucky Strike

4.20 avg rating — 20 ratings2 editions
Rate this book
Clear rating
Kapabel

3.93 avg rating — 28 ratings — published 2012 — 3 editions
Rate this book
Clear rating
Die Onaantasbares

4.06 avg rating — 18 ratings
Rate this book
Clear rating
Mense Van My Asem

3.19 avg rating — 26 ratings — published 2008 — 4 editions
Rate this book
Clear rating
Steve Hofmeyr 50

4.50 avg rating — 4 ratings — published 2014 — 4 editions
Rate this book
Clear rating
Valkuns

really liked it 4.00 avg rating — 4 ratings
Rate this book
Clear rating
More books by Steve Hofmeyr…

Upcoming Events

No scheduled events. Add an event.

“Alle kennis is voorlopig en elke uitsig is belemmer.”
Steve Hofmeyr, Die onaantasbares
tags: kennis

“Maar dan was ons s’n nie bloot seks nie. Dit sou teleurstellend wees. Ons s’n was seismologie. Eers ligte waarskuwings van tektoniese aktiwiteit, gevolg deur ontruimingsaksies in jou bloedvate. Dan iets wat deur die aardkors in jou bene intrek en tsoenami’s wat deur jou buik golf in faktore van tien. Die vonke was van die kaliber wat spat; daar waar die hemel en hel bots en goed en kwaad skouers skuur. Dan later, veel later, die Doppler-effek; ’n afplatting van sirenes soos dit terugtrek die stiltes in. Dan naskokke en katarsis; die skadebeheer van ’n lag of noodhulp in ’n fluistering.”
Steve Hofmeyr, Die Onaantasbares
tags: seks

“Dis ’n vroom herfsoggend. Dweperig. Soos Maart is. Sy hou haar voor as somer, maar daar’s ’n winter in haar mou. Sy vang ons nie onkant nie. Ons ken haar so. Sy maak groot bohaai, gooi donder, slaat bliksem, blaas wind en stoot oplaas enkele vermoeiende druppels oor ’n dor Pretoria uit. Daarna speel sy weer somer tot die son sak. Jy weet nie hoe jy dit met haar het nie. Jy hoop vir meer, sprei jou palms oop onder die son, dan kom spoel sy haar voshaarkwas af in jou tuin en beweeg aan. Net so.”
Steve Hofmeyr, Laaste Dans, Drienie



Is this you? Let us know. If not, help out and invite Steve to Goodreads.