Chanette Paul

Goodreads Author


Born
in South Africa
Website

Twitter

Genre

Member Since
November 2010


Chanette Paul word rond en bont groot. Sy woon nege skole by, studeer aan vyf universiteite en het al in sewe provinsies gebly. Haar eerste verhaal waarvoor sy betaling ontvang het, is ‘n sprokie wat sy op sestienjarige ouderdom geskryf het en op Siembamba voorgelees is. Die tweede, ‘n kortverhaal, is in haar universiteitsjare in Huisgenoot gepubliseer.
Eers twintig jaar later, in 1995, gee sy weer aandag aan haar skryfwerk. Sedertdien het ‘n verskeidenheid verhale en humoristiese artikels in tydskrifte verskyn asook agtien romanses. Vir haar debuutromanse ontvang sy Perskor se prys vir beste romantiese fiksie.
Sy skryf ook drie ernstiger romans en in 1999 en 2006 is Wip van die droomvanger en Leila word lig onderskeidelik op die kortlys vi
...more

Lira: Proestukkie

[image error]


Vooraf


Saterdag 2 Desember, Benoni


Lira


Natgesweet, stowwerig en moerig. Dis hoe Lira voel toe die vrou en die twee meisiekinders laggend die oudhedewinkel binnegestap kom, inkopiesakke in die hand.


Natgesweet omdat dit bloedig warm buite is en sy so pas die soveelste boks uit Frank se paneelwa moes in­dra terwyl hy inventarisse opstel in sy lugverkoelde kan­toor.

Read more of this blog post »
2 likes ·   •  0 comments  •  flag
Share on Twitter
Published on May 03, 2019 07:36
Average rating: 4.19 · 1,954 ratings · 223 reviews · 48 distinct worksSimilar authors
Offerlam

4.09 avg rating — 127 ratings5 editions
Rate this book
Clear rating
Springgety

4.23 avg rating — 114 ratings — published 2007 — 5 editions
Rate this book
Clear rating
Siende Blind

4.13 avg rating — 101 ratings — published 2013 — 3 editions
Rate this book
Clear rating
Boheem

4.32 avg rating — 88 ratings — published 2009 — 5 editions
Rate this book
Clear rating
Labirint

4.21 avg rating — 87 ratings — published 2012 — 3 editions
Rate this book
Clear rating
Maanschijnbaai: Jo & Sue

4.24 avg rating — 88 ratings — published 2012 — 4 editions
Rate this book
Clear rating
Dryfhout

4.36 avg rating — 77 ratings — published 2011 — 4 editions
Rate this book
Clear rating
Fortuin

4.16 avg rating — 81 ratings — published 2008 — 5 editions
Rate this book
Clear rating
Lira

4.37 avg rating — 100 ratings — published 2019 — 2 editions
Rate this book
Clear rating
Meetsnoer

4.18 avg rating — 68 ratings — published 2010 — 4 editions
Rate this book
Clear rating
More books by Chanette Paul…
Springgety Fortuin Boheem Meetsnoer Dryfhout
(5 books)
by
4.25 avg rating — 428 ratings

Tamara Willemien Annabella Deborah Isabelle Maryn Fleur
(7 books)
by
4.24 avg rating — 335 ratings

Lira Mirre Corali
(3 books)
by
4.29 avg rating — 246 ratings

Offerlam Offerande
(2 books)
by
4.15 avg rating — 197 ratings

Maanschijnbaai: Jo & Sue Maanschijnbaai: Nan & Jeannie
(2 books)
by
4.21 avg rating — 156 ratings

More series by Chanette Paul…

Upcoming Events

No scheduled events. Add an event.

Chanette’s Recent Updates

Chanette wants to read
Under the Banner of Heaven by Jon Krakauer
Rate this book
Clear rating
Chanette wants to read
Missoula by Jon Krakauer
Rate this book
Clear rating
Chanette has read
Ware Spookverhale van Suid-Afrika by Daniël Lötter
Rate this book
Clear rating
Chanette finished reading
The Caretakers by Eliza Maxwell
The Caretakers
by Eliza Maxwell (Goodreads Author)
Rate this book
Clear rating
Chanette wants to read
Tall Bones by Anna  Bailey
Tall Bones
by Anna Bailey (Goodreads Author)
Rate this book
Clear rating
Chanette has read
Kroonwild by Henk Breytenbach
Rate this book
Clear rating
Chanette wants to read
Greyfriars House by Emma Fraser
Greyfriars House
by Emma Fraser (Goodreads Author)
Rate this book
Clear rating
Chanette wants to read
Someday, Someday, Maybe by Lauren Graham
Rate this book
Clear rating
Chanette is currently reading
The Caretakers by Eliza Maxwell
The Caretakers
by Eliza Maxwell (Goodreads Author)
Rate this book
Clear rating
Chanette wants to read
The Promise by Teresa Driscoll
The Promise
by Teresa Driscoll (Goodreads Author)
Rate this book
Clear rating
More of Chanette's books…
“Jy maak niemand moedswillig seer nie. Jy kom niemand doelbewus te na nie. Jy gun mense om te wees wat en wie hulle is solank hulle jou nie moedswillig seermaak of te na kom nie. Jy vergewe hulle as hulle dit wel gedoen het en insien dat hulle drooggemaak het. As hulle dit nie insien nie, sny jy hulle gewoon uit jou lewe. Meet ‘n bietjie jouself, jou familie, jou gemeente daaraan en kyk hoe vaar jou bende. (Nan aan Gideon)”
Chanette Paul

“Ons vywervroue laat ons nie fokken opvreet nie. Deur geen man, vrou of kind nie”
Chanette Paul, Lira

Topics Mentioning This Author

topics posts views last activity  
Reading the Detec...: Favourite reads of the year 2018 7 31 Dec 24, 2018 09:39AM  
SA Book & Challen...: 2018 A-Z Author Challenge 10 20 Dec 30, 2018 06:41AM  
Read Women: Carol's 2020 Women in Translation Challenge 33 65 Aug 15, 2020 03:17PM  
SA Book & Challen...: * Read Along Partners 235 139 Feb 28, 2021 01:00AM  
“Angels can fly because they can take themselves lightly.”
G.K. Chesterton, Orthodoxy

“Jy maak niemand moedswillig seer nie. Jy kom niemand doelbewus te na nie. Jy gun mense om te wees wat en wie hulle is solank hulle jou nie moedswillig seermaak of te na kom nie. Jy vergewe hulle as hulle dit wel gedoen het en insien dat hulle drooggemaak het. As hulle dit nie insien nie, sny jy hulle gewoon uit jou lewe. Meet ‘n bietjie jouself, jou familie, jou gemeente daaraan en kyk hoe vaar jou bende. (Nan aan Gideon)”
Chanette Paul

“Everything in the world exists in order to end up as a book.”
Stéphane Mallarmé

35285 Lees Afrikaans — 115 members — last activity Nov 26, 2020 11:44AM
Lees Afrikaans is 'n informele groep vir mense wat graag Afrikaans lees. Hier bespreek ons alles te make met Afrikaanse fiksie, nie-fiksie, skrywers, ...more
31471 THE Group for Authors! — 11878 members — last activity Jun 11, 2021 11:04PM
This is a group for authors to discuss their craft, as well as publishing and book marketing.
88212 A Good Thriller — 10043 members — last activity 20 minutes ago
Action packed gripping, exciting and tense thrillers, mysteries, that's what we like reading. So many great authors out there to read. Let's share our ...more
1095949 LeesLok — 22 members — last activity Jun 02, 2020 02:51AM
‘n e-bilioteek met boekrake, propvol van die bestes.



No comments have been added yet.