Ilze's Reviews > Versamelde werke

Versamelde werke by Ingrid Jonker
Rate this book
Clear rating

by
1147966
's review
May 08, 08

liked it
Read in June, 2005

Plant vir my 'n boom André
plant vir my 'n akkerboom
sodat ek my gestalte kan herken
en dat die eekhorinkies hul akkers kom begrawe

gee vir my 'n hond
met pote wat ek kan soen
snags as jy slaap toornig en goed

moenie dat hul my boom afkap nie
ontwortel verguis versplinter nie
gee hom 'n hemel met blou akkers

maak vir my 'n oop huis
sodat my vensters die dag mag ontdek
groen of goud of grys maar welgeskape

gee dat my hond my liefhê
laat ek hom te vrete kan gee
as jy slaap verby die sterre en spieëls

van my voorkop
1 like · flag

Sign into Goodreads to see if any of your friends have read Versamelde werke.
Sign In »

No comments have been added yet.