Goodreads helps you keep track of books you want to read.
Start by marking “'n Kas is vir klere” as Want to Read:
'n Kas is vir klere
Enlarge cover
Rate this book
Clear rating
Open Preview

'n Kas is vir klere

really liked it 4.0  ·  Rating Details ·  21 Ratings  ·  3 Reviews
'n Kas is vir klere is 'n onverskrokke verhaal waarin Pieter Cilliers homself vierkant in die oë kyk. Hy verwoord die eensaamheid en frustrasie van 'n talentvolle, godvresende mens wat noodwendig buitestander word, die slagoffer word van vrees en diskriminasie. Hy vertel van die moeilike proses van aanvaarding - veral van die self - vir 'n gay persoon in die Suid-Afrikaans ...more
Paperback, 192 pages
Published 1997 by Human & Rousseau
More Details... edit details

Friend Reviews

To see what your friends thought of this book, please sign up.

Reader Q&A

To ask other readers questions about 'n Kas is vir klere, please sign up.

Be the first to ask a question about 'n Kas is vir klere

This book is not yet featured on Listopia. Add this book to your favorite list »

Community Reviews

(showing 1-43)
filter  |  sort: default (?)  |  Rating Details
Gane-hubert Adrianzen II
"Die boek 'n Kas vir klere is uitstekend en defnitief 'n beskrywing waar deur elke homosekseule man gaan. Die tweede deel van die boek is interesant, maar in die middel van die briewe deel raak dit bietjie eentonig. Soos elke goeie sprokie eindig dit weer in 'n wenner. Dit bly maar nes die ander,'n autobiografie van elke gay man."
Anton
Sep 25, 2013 Anton rated it really liked it  ·  review of another edition
Oor die algemeen 'n baie goeie boek wat 'n plekkie op die rak verdien van enige gay-vriendelike persoon. Die eerste deel is die tipiese wroeging van enige gelowige gay-persoon en hulle stryd tot selfaanvaarding, en dra dus baie meer gewig as die tweede deel. Nogtans is dit lekker om te kan sien wat die boek vir soveel gays en straights beteken het in die soeke na "die waarheid". Hoogs aanbeveel.
Rudene Du Preez
Mar 24, 2015 Rudene Du Preez rated it really liked it
Dit was vir my 'n baie goeie boek wat ek sal se moet op die rak van enige gay-vriendelike persoon wees. Dit raak eentonig in die middel maar dit was n goeie ervaring om dit te kon lees.
Philip Louw
Philip Louw rated it liked it
Feb 05, 2016
Carla Masson
Carla Masson rated it really liked it
Jul 12, 2012
Deon
Deon rated it really liked it
Sep 18, 2014
Trisa Hugo
Trisa Hugo rated it liked it
Jun 23, 2011
Maja Steyn
Maja Steyn rated it really liked it
Jul 23, 2016
Marlene
Marlene rated it it was amazing
Jul 31, 2013
Cecilia
Cecilia rated it really liked it
Mar 16, 2013
Cecily
Cecily rated it really liked it
Apr 08, 2011
Amelia Strydom
Amelia Strydom rated it really liked it
Mar 19, 2013
Truida
Truida rated it really liked it
Sep 20, 2013
Tanya
Tanya rated it liked it
Jul 14, 2012
Coenraad
Coenraad rated it it was amazing
Jan 19, 2016
Brendon McCarthy
Brendon McCarthy rated it it was amazing
Nov 05, 2016
George
George rated it it was amazing
Jun 21, 2015
Andries Burger
Andries Burger rated it it was amazing
May 04, 2015
Abrie
Abrie rated it liked it
Jul 17, 2012
Matthys Uys
Matthys Uys rated it really liked it
May 29, 2016
Peet Van
Peet Van rated it liked it
Feb 18, 2013
Adriaan Steyn
Adriaan Steyn marked it as to-read
Oct 05, 2011
Hendrik
Hendrik marked it as to-read
Apr 12, 2013
Kevin
Kevin added it
Jul 02, 2013
Kevin
Kevin added it
Sep 16, 2013
Elize
Elize marked it as to-read
Jan 16, 2014
Jp Lategan
Jp Lategan marked it as to-read
Jun 05, 2014
Nellie
Nellie added it
Jun 09, 2014
Jay Jay
Jay Jay marked it as to-read
Jan 22, 2015
Antonette
Antonette marked it as to-read
Apr 20, 2015
Lise Niekerk
Lise Niekerk marked it as to-read
Jul 30, 2015
Bradley Irwin
Bradley Irwin marked it as to-read
Aug 09, 2015
Xandré Du
Xandré Du marked it as to-read
Oct 15, 2015
Susan Brits
Susan Brits marked it as to-read
Jan 05, 2016
Henk Botha
Henk Botha marked it as to-read
Mar 10, 2016
Madeleine Morrison
Madeleine Morrison marked it as to-read
Mar 30, 2016
There are no discussion topics on this book yet. Be the first to start one »
3353031
Pieter Cilliers het in 1969 aan die Rustenburgse Hoërskool gematrikuleer en daarna teologie by Tukkies gaan studeer.

Hy het in 1976 as predikant van die Hervormde Kerk gekwalifiseer nadat hy die grade B.A. (1972) en B.D. (cum laude - 1975) aan die Universiteit van Pretoria voltooi het. Hy was in die bediening tussen 1976 en 1981 en het in dié tyd ’n Kommunikasiekundegraad (met lof) deur UNISA volto
...more
More about Pieter Cilliers...

Share This Book