Goodreads helps you keep track of books you want to read.
Start by marking “Mooier as die blomme” as Want to Read:
Mooier as die blomme
Enlarge cover
Rate this book
Clear rating

Mooier as die blomme

4.33 of 5 stars 4.33  ·  rating details  ·  6 ratings  ·  1 review
Elke lente lok Namakwaland se veldblomme duisende besoekers. Maar Namakwaland het iets nog mooier as die blomme en oneindig waardevoller - diamante. Dít sou Joachim Verbeek opnuut besef toe hy 'n heel onskuldige uitstappie na dié landstreek onderneem om te gaan skilder. Kort na mekaar ontvang hy besoek van roekelose diamantdiewe en moordenaars, 'n mooi jong meisie, en die ...more
Hard Cover, 132 pages
Published 1978 by Tafelberg (first published 1961)
more details... edit details

Friend Reviews

To see what your friends thought of this book, please sign up.

Reader Q&A

To ask other readers questions about Mooier as die blomme, please sign up.

Be the first to ask a question about Mooier as die blomme

This book is not yet featured on Listopia. Add this book to your favorite list »

Community Reviews

(showing 1-12 of 12)
filter  |  sort: default (?)  |  rating details
Ilze
Is daar iets wat mooier is as die blomme?
Dit is iets waarop talle van die karakters in hierdie verhaal sinspeel: Diamante, nôiens, geld ... maar die blomme se prag is verniet. Die ander dinge verg 'n bietjie meer moeite.

"Sproete" kry dit op slinkse manier reg om diamante van Skurwekopbaai af weg te smokkel. Sodra dit egter in sy hande is, klap die skote. Mense kry seer, ander word gedood. Insp. Frans Lindenhof kom op die toneel en dan dans die poppe letterlik. 'n Man wat besluit het om die blomm
...more
Liesl Kielblock
Liesl Kielblock marked it as to-read
Oct 07, 2014
Alida
Alida marked it as to-read
Sep 12, 2014
Linda Grobler
Linda Grobler marked it as to-read
Sep 04, 2013
Dereck
Dereck marked it as to-read
Jul 24, 2011
There are no discussion topics on this book yet. Be the first to start one »
855558
Kielblock studied to become a teacher and was a really good one at that, refusing several offers to become a principal because of his love for writing. In 1970 he received the "Scheepersprys" for Rebel, though most of his adventure stories and spy thrillers make for compelling reading. Another highlight for him was that Jasper le Feuvre was turned into a TV series.
More about Karl Kielblock...
Onder die stil waters Die skaam man Die skat van Java Lafras Cuyper En Die Gravin Die swaard verteer

Share This Book