Goodreads helps you keep track of books you want to read.
Start by marking “Dagboek van 'n eensame” as Want to Read:
Dagboek van 'n eensame
Enlarge cover
Rate this book
Clear rating
Open Preview

Dagboek van 'n eensame

3.75  ·  Rating Details ·  4 Ratings  ·  2 Reviews
Wanneer Proffie, lid van 'n navorsingspan, in tierende stormwind oor die ysveld kruip, oorweldig die wete hom dat sy vriende moontlik vir ewig vasgevries lê ná rampspoedige gbeure by die basis. En dat hy en die huskies dalk die enigste oorlewendes is...
Paperback, 104 pages
Published 2003 by Tafelberg
More Details... edit details

Friend Reviews

To see what your friends thought of this book, please sign up.

Reader Q&A

To ask other readers questions about Dagboek van 'n eensame, please sign up.

Be the first to ask a question about Dagboek van 'n eensame

This book is not yet featured on Listopia. Add this book to your favorite list »

Community Reviews

(showing 1-6)
filter  |  sort: default (?)  |  Rating Details
Leon Foot
Nov 27, 2011 Leon Foot rated it liked it
Dis altyd 'n aangename ervaring as jy in 'n boek lees van plekke en dinge waarmee jy 'n persoonlike band het. As iemand wat in my jonger dae self gedink het om Antarktika toe te gaan en al baie oor daardie deel van die aarde gelees het, was dit 'n boeiende boek om te lees. Ek was kleintyd self aan boord van die Polstjerne (Polar Stern) toe dit in Kaapstad vasgemeer het tydens 'n ekspidisie Suidpool toe.
By tye kry Brunt dit reg om die eensaamheid van werklike alleenheid vas te vang in woorde. Die
...more
Anton
Sep 26, 2013 Anton rated it really liked it
In kort: Proffie en sy spanlede vertrek na die Suidpool om navorsing vir weer te doen. Na 'n ongeluk is Proffie die enigste oorlewende van die span, en hy leer om sy eensaamheid te verwerk deur sy dae te vul met die skryf van kort gedigte (eintlik parallelle tussen sy huidige bestaan en die Vrystaat) en die voer van die "honde", waarvan Tracey die punt van sy hart word. In sy alleen-tyd (wat baie effektief uitgebeeld word met "Dat ek die enigste lewende mens in duisende vierkante kilometer ...more
Trisa Hugo
Trisa Hugo rated it it was amazing
Oct 20, 2012
Renate
Renate rated it liked it
Feb 18, 2012
Rayhan Chowdhury
Rayhan Chowdhury marked it as to-read
Sep 26, 2013
JoJo
JoJo added it
Dec 19, 2015
There are no discussion topics on this book yet. Be the first to start one »

Share This Book