Goodreads helps you keep track of books you want to read.
Start by marking “Onrus op rusdal” as Want to Read:
Onrus op rusdal
Enlarge cover
Rate this book
Clear rating

Onrus op rusdal

4.0 of 5 stars 4.00  ·  rating details  ·  4 ratings  ·  1 review
Dis Saterdagoggend toe hulle Johannes Volk se lyk by die grotte, 'n paar kilometer buite Rusdal, vind, begin dinge op dié rustige dorpie verkeerd loop.

Soos gewoonlik is dit Tjalie Herout wat die nuus verkondig. Frans Lindenhof kuier toevallig op Rusdal en toe hy Tjalie se storie hoor, voel hy dadelik sy speurdersinstink roer. Volk het glo by Vlooibaai in die see geval terw...more
Published by Tafelberg Publishers
more details... edit details

Friend Reviews

To see what your friends thought of this book, please sign up.

Reader Q&A

To ask other readers questions about Onrus op rusdal, please sign up.

Be the first to ask a question about Onrus op rusdal

This book is not yet featured on Listopia. Add this book to your favorite list »

Community Reviews

(showing 1-8 of 8)
filter  |  sort: default (?)  |  rating details
Ilze
May 11, 2008 Ilze rated it 4 of 5 stars
Recommends it for: tieners
Teen die tyd dat hierdie verhaal die rakke getref het, het Frans Lindenhof al heelwat bekendheid verwerf. Dit is dus geen verrassing nie dat dit ewe spannend en vol drama as die vorige Lindenhof-avonture is. Dié keer help 'n stiefbroer van die vermoorde hom om die raaisel op te los. Op die oog-af lyk dit soos 'n soort spookstorie waar die spoke bloot onder die lakens moet uitkom. Maar "stille waters diepe grond" onder draai 'n smokkelhandel rond (en kennelik maak Kielblock amper van te veel spre...more
Wyk Smith
Wyk Smith marked it as to-read
Aug 03, 2014
Linda Grobler
Linda Grobler marked it as to-read
Sep 04, 2013
There are no discussion topics on this book yet. Be the first to start one »
855558
Kielblock studied to become a teacher and was a really good one at that, refusing several offers to become a principal because of his love for writing. In 1970 he received the "Scheepersprys" for Rebel, though most of his adventure stories and spy thrillers make for compelling reading. Another highlight for him was that Jasper le Feuvre was turned into a TV series.
More about Karl Kielblock...
Onder die stil waters Die skaam man Die skat van Java Mooier as die blomme Lafras Cuyper En Die Gravin

Share This Book