Goodreads helps you keep track of books you want to read.
Start by marking “Fado vir 'n vreemdeling” as Want to Read:
Fado vir 'n vreemdeling
Enlarge cover
Rate this book
Clear rating
Open Preview

Fado vir 'n vreemdeling

4.67  ·  Rating Details ·  3 Ratings  ·  2 Reviews
Paperback, 315 pages
Published 2011 by LAPA Uitgewers
More Details... edit details

Friend Reviews

To see what your friends thought of this book, please sign up.

Reader Q&A

To ask other readers questions about Fado vir 'n vreemdeling, please sign up.

Be the first to ask a question about Fado vir 'n vreemdeling

This book is not yet featured on Listopia. Add this book to your favorite list »

Community Reviews

(showing 1-5)
filter  |  sort: default (?)  |  Rating Details
Anne-Marie
Jun 09, 2013 Anne-Marie rated it it was amazing
Hierdie boek het my vasgenael gehou. Ek kan verstaan dat al die geskiedenis feite soms vervelig kan raak, maar die boek het my vreemd bekoor, aangegryp, die geskiedenis waarvan ek nog nooit geweet het nie, die hartseer van mense vervreemd van hul eie land en die terugkeer na die oorlog. Ons maak elkeen soms keuses wat ons volg tot aan die einde van ons dae en as ons terugkyk, dan weet ons waar ons anders moes kies. Maar ook dat daar soms iets goeds uit die verkeerde keuses gekom het. Wat dit dan ...more
Alta Cloete
Feb 26, 2015 Alta Cloete rated it really liked it
Die agterbladteks sê die volgende oor die hoofkarakter van hierdie boek: ‘n Lewensvreemdeling, sou mens hom kon noem. Sy pad was nie onbesproke nie, nog minder met vreugde besaai. Tog het hy die goeie wil in hom omgedra. Myns insiens vat die aanhaling die aard en tragiek van Cornelis Houman se lewe sekuur vas.

Fado vir ‘n vreemdeling is ‘n historiese roman deur ‘n gerespekteerde skrywer wat deur die jare bekendheid verwerf het met haar besondere romans, kortverhale en jeugverhale. Die blote feit
...more
Trisa Hugo
Trisa Hugo rated it it was amazing
Apr 29, 2014
Lidia
Lidia marked it as to-read
Jun 11, 2013
Cornel
Cornel marked it as to-read
Feb 23, 2015
There are no discussion topics on this book yet. Be the first to start one »

Share This Book