Goodreads helps you keep track of books you want to read.
Start by marking “Audrey Blignault: Uit die dagboek van 'n vrou” as Want to Read:
Audrey Blignault: Uit die dagboek van 'n vrou
Enlarge cover
Rate this book
Clear rating
Open Preview

Audrey Blignault: Uit die dagboek van 'n vrou

0.0  ·  Rating Details ·  0 Ratings  ·  0 Reviews
Audrey Blignault was vir ’n paar generasies lesers die mees geliefde skrywer in Afrikaans. Uit die dagboek van ‘n vrou bied 'n beeld van Audrey se lewe. Hierdie versameling essays, oorspronklik geskryf vir die tydskrif Sarie, is uitgesoek deur Audrey se dogter, Marié Heese.

Die soektog na essays wat Audrey se lewensverhaal in haar eie woorde vertel, het ‘n merkwaardige resu
...more
Paperback, 416 pages
Published July 5th 2009 by Tafelberg
More Details... edit details

Friend Reviews

To see what your friends thought of this book, please sign up.

Reader Q&A

To ask other readers questions about Audrey Blignault, please sign up.

Be the first to ask a question about Audrey Blignault

This book is not yet featured on Listopia. Add this book to your favorite list »

Community Reviews

(showing 1-13)
filter  |  sort: default (?)  |  Rating Details
Renate
Apr 30, 2016 Renate rated it it was amazing
Ai, is ek dankbaar teenoor wie-ookal se idee dit was om vir oulaas 'n bundel van Audrey Blignault se skryfsels uit te gee!

Sy skryf oor die alledaagse, maar met soveel deernis en lewensvreugde. Dit laat 'n mens sommer met ander oë na die lewe en die wêreld rondom jou kyk. En dan die taal, o die taal! So 'n heerlike Afrikaans waarin 'n mens jou net kan verlustig.

Ek het heel snoep tegelykertyd aan hierdie boek en aan 'n Blywende Vreugde gelees:- bietjies-biejies sodat die lekkerte so lank as moontl
...more
Alta Cloete
Jul 13, 2015 Alta Cloete rated it it was amazing
'n Wonderlike leeservaring. Sy kon werklik oor haar lewe skryf sodat mens voel dis op jou eie lewe van toepassing, al verskil die feite. En dan in die mooiste Afrikaans.
As jy 'n liefhebber was van Audrey Blignault se werk en dalk al 'n bietjie vergeet het daarvan, is hierdie bundel die ideale manier om die bande weer op te tel.
As jy haar werk glad nie ken nie, probeer dit gerus!
Mvanzwieten
Mvanzwieten rated it it was amazing
Dec 02, 2015
Rina
Rina rated it really liked it
Aug 26, 2012
Nomadesse
Nomadesse rated it it was amazing
Jan 18, 2014
Marlene
Marlene rated it really liked it
Dec 27, 2011
Marlene
Marlene rated it really liked it
Jul 31, 2013
Ronelle
Ronelle rated it liked it
Jan 25, 2014
Dedre
Dedre added it
Aug 15, 2012
Susan Collins
Susan Collins marked it as to-read
Jul 04, 2013
Chris
Chris added it
Dec 06, 2013
Jeanineniemandyahoo.com
Jeanineniemandyahoo.com marked it as to-read
Mar 11, 2014
Mariaan
Mariaan marked it as to-read
Aug 21, 2016
There are no discussion topics on this book yet. Be the first to start one »

Share This Book