Goodreads helps you keep track of books you want to read.
Start by marking “Vier Seisoene Kind” as Want to Read:
Vier Seisoene Kind
Enlarge cover
Rate this book
Clear rating

Vier Seisoene Kind

4.06 of 5 stars 4.06  ·  rating details  ·  31 ratings  ·  5 reviews
Weduwee is ‘n verdrietige woord, ‘n toestand waarmee Cato haarself met moeite vereenselwig. Maar hier waar sy in die vliegtuig sit, is dit ongelukkig haar werklikheid. Haar man is dood, ‘n skamele drie jaar ná hul troue. Sy is op pad terug Stellenbosch toe, waar Kristina en Ben nog is. En Helen en Marcus net om die draai in Kaapstad woon. Haar ondersteuningsnetwerk.
In Stel
...more
Paperback, 480 pages
Published 2010 by Tafelberg
more details... edit details

Friend Reviews

To see what your friends thought of this book, please sign up.

Reader Q&A

To ask other readers questions about Vier Seisoene Kind, please sign up.

Be the first to ask a question about Vier Seisoene Kind

This book is not yet featured on Listopia. Add this book to your favorite list »

Community Reviews

(showing 1-30 of 56)
filter  |  sort: default (?)  |  rating details
Madri
Wilna Adriaanse is 'n meester met dié tipe verhoudingsromans. Soveel diepte en menslikheid, empatie en deernis. 'n Heerlike boek!
Michelle
Uiteindelik! Ek is al op die uitkyk na hierdie boek vandag hy 'n paar jaar gelede op RSG se boekvoorlesing verskyn het. Ek het dit toe probeer volg, maar dit gaan maar moeilik as mens op kantoor na so iets probeer luister. Toe ek dus verlede week die boek in 'n winkel raakloop, het ek dit dadelik gekoop!

Dit is vir my so lekker om weer 'n bietjie Afrikaans te lees. Ek was moeg vir die soetsappige liefdesverhale wat 'n mens so dikwels in Afrikaanse boeke lees. Ek is lief vir romanse, maar ek verwa
...more
Yvette
Dit was n goeie storie alhoewel dit op ronanse geskoei is het dit meer lyf om. Dit versterk weer die hoop dat elke slegte fase in mens se lewe het n einde en almal het hulle stories dit is net die dikte van die boek verander. Maar die beste sinne in die boek is hoe Mimi haar toekomstige man beskryf. Dit is n boek wat by n mens bly al het jy vir Cato en Jacob totsiens gese.
Marcel Smith
Dit was een van die mooiste boeke wat ek al ooit gelees het. Ek is baie frustreerd met die manier waarop die boek geëindig het, en sou graag meer inligting oor Cato en Jacob se verhouding wou he, en het eerlikwaar 'n meer romantiese einde verwag. Maar anders as dit was dit een van die beste boeke tot op datum.
Karin Schoeman
Very enjoyable book.
Sunel
Sunel marked it as to-read
Sep 11, 2014
Arnold
Arnold marked it as to-read
Jul 03, 2014
Elmien
Elmien marked it as to-read
Jun 22, 2014
Magda Loubser
Magda Loubser marked it as to-read
Jun 05, 2014
Salome Swanepoel
Salome Swanepoel marked it as to-read
May 12, 2014
Suzaan
Suzaan marked it as to-read
May 06, 2014
Ina
Ina added it
May 02, 2014
Theresa Benade
Theresa Benade marked it as to-read
Mar 15, 2014
Christelle Gouws
Christelle Gouws marked it as to-read
Feb 22, 2014
Cherie
Cherie marked it as to-read
Feb 21, 2014
Hennie
Hennie marked it as to-read
Oct 23, 2013
Elize
Elize added it
Oct 13, 2013
« previous 1 next »
There are no discussion topics on this book yet. Be the first to start one »
Rebecca Met Ander Woorde Die boek van Ester 'n Klein lewe Dubbelspel

Share This Book